About

Die eenvoud van ek.

‘n Spasie om denke, opinies en stories te deel. Alledaagse dinge in ‘n unieke patroon. My naam is Joni, ek is nou oppad na my 30’s toe. Iewers het ek van ‘n rigtinglose jongmens na koerlose volwassene met meer gedagtes gereis. Nou pen ek dit neer….

%d bloggers like this: