Home

Vorige Blogs

Dis plesier, my dier

Dit val my nou die dag by. ‘n Mens droom van die dag wat jy nie hoef te werk nie, wat mens oneindig kan toer of dat jy sal gelukkig wees as jy, uiteindelik,‘n nr 4 broek kan dra. Meeste van dit, in ‘n realistiese sin, sal waarskynlik nooit gebeur nie.  Ons kyk vas in…

‘n Lid van Littekens

Die woordeboek definieer die woord as wonde of bewyse van wonde wat jy tydens oorlog opgedoen het.  Dit kan enige iets wees van ‘n skiet wond, skrapnel wat nog in jou vassit of selfs amputasie.  Party woordeboeke gaan tot sover as om Battlescars te beskryf as die emosionele, verstandelike of geestelike wonde wat mens tydens…

Toneelspel

Is dit my gedagtes wat my bang maak? My suiwer, naak, ongepaste gedagtes Of Is dit jy wat toneelspeel in my gedagtes? Want jy speel ‘n Oscar performance En ek? Ek is die kyker wat meegevoer raak in alles wat jy doen… So asof ek deel is van jou storie… En dan… Dan besef ek…

Skryf is die stem waarmee jy verf...Met skryf dwing mens die gevoelens uit. Dit is ‘n veilige platform, oop vir drome, stories en opiniessonder oordeel en vooropgestelde idees. Daar is vryheid in skryf.

Get new content delivered directly to your inbox.

“Ek noem dit die kategese antwoord.  Dit is as jy die antwoord gee wat eenvoudig is, wat jy weet korrek is en wat mense sal verstaan en eintlik wil hoor. Dis soos die vier punte van ‘n kompas.”

~ Kompas~