Aanvanglikheid van jou “Elastic hart”

Aanvangklik was jy presies dit: ‘n aanvangklikheid Maar toe Toe gebeur dit onverwags, soos jy sal sê “te vinnig” en jy wys vir my jou siel, jou donker deurmekaar siel. Die donker wat jy met ‘n elke glimlag  probeer uitvee. Tog Tog is dit dié komplekse elasme van jou siel wat my na jou toeContinue reading “Aanvanglikheid van jou “Elastic hart””

Kompas: As dit Jaaif en ek wonder: Wie is ek? Ek is wie?

Dis ‘n goue vraag.  Ek oordink die vraag baie.  Mens kan natuurlik die maklike antwoord gee…  Ek noem dit die kategese antwoord.  Dit is as jy die antwoord gee, wat eenvoudig is, wat jy weet korrek is en wat mense sal verstaan en eintlik wil hoor. Dis soos die vier punte van ‘n kompas.  AlmalContinue reading “Kompas: As dit Jaaif en ek wonder: Wie is ek? Ek is wie?”